En toe was daar …

AARTAPPELS What I say is that, if a fellow really likes potatoes, he must be a pretty decent sort of fellow. — A.A. Milne. Ek het lank gewonder oor wat die perfekte onderwerp sal wees vir hierdie eerste inskrywing. Dalk bietjies te lank. En nou is dit amper middagete. Toe dink ek aan aartappels. Mikrogolf… Continue reading En toe was daar …

Kersies, die GROOT skok, en die Banting wa

Kersies: Laas naweek (22-24 November) is ons saam met JB Tours na Fouriesburg en Ionia Farms vir die jaarlikse kersie-toer.  Dit was weereens baie lekker, alhoewel die program effe druk is, en aangesien ons almal saam in ‘n bus gery het, kon mens nie stop en fotos neem waar jy wil nie.  Die hoogtepunt van… Continue reading Kersies, die GROOT skok, en die Banting wa